A refreshing welcome to Marloth HairSalon . Thank you for what you did to my hair, I feel brand new !
Ansie
Baie dankie . Jou pragtige persoonlikheid en diens met jou ongelooflike talent word opreg waardeer. My hare sprankel sommer
Marietjie
Ai , dit was nou regtig 'n lekker ondervinding om my hare by jou te doen. Ek Milkshake nou sommer vir altyd. Baie Baie Dankie
Marie
You are the best thing that came to us in Marloth Park
Beste haarkapper in die land
In 20 jaar kon ek nog nooit weer 'n haarkapper soos jy kry nie! Ek is so jaloers op hoe die dames van Marloth deur jou gaan "hervorm" & bederf word! Hoop om jou gou daar te sien!
Elize
Inge
Louma
CORNER OF SEKELBOS AND OLIFANT STREETS
MARLOTH PARK
TEL NUMBER: 013 0071199 or 082-8912825
EMAIL: marlothhair@gmail.com
OPENING HOURS
Tue - Fri: 8H00 - 17H00 \ ​​Saturday: 08H00 - 13H00